MyPodcast logo
member username: password:

Post a comment

Ep5 :: GeselsSaam :: Hoekom Is Opoffering Moeilik?

Mynhardt van Pletsen, Stephan Joubert en Dries Lombaard gesels oor nuwe eKerk verwikkelinge, Stephan se nuwe boek, braaivleis, gadgets, en die feit dat ons almal maar vasgekleef is aan iets wat MOEILIK is om van afstand te doen...

Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.

2 Comments:

marius scheepers said...

Hallo julle,



goeie idee om 'n podgooi te begin. Voorstel: sit asb aanduiding van hoe lank die episode is by die gedeelte, sodat 'n persoon kan beplan.



Groete. hou so aan

Marius S

4:01 AM

mynhardt said...

dankie marius!



dis 'n goeie wenk, en ons het die verandering aangebring.



as jy deur iTunes ingeskryf is (wat ek ten sterkste aanbeveel), dan kry jy 'n outomatiese aanduiding van die lengte van elke episode.

2:31 AM

Leave your comment

Choose an identity