MyPodcast logo
member username: password:

Post a comment

Ep3 :: GeselsSaam :: Familiegraf van Jesus

Welkom by Episode 3 van die eKerk Podcast!

Hierdie is die eerste in 'n reeks geselsprogramme. In hierdie episode gesels Stephan Joubert, Dries Lombaard en Mynhardt van Pletsen oor die eKerk se werk by tehuise in en om Gauteng, oor nuwe boeke en musiek wat die moeite werd is, asook oor al die bespiegelinge en misterie rondom nuwe bevindinge van Jesus en sy beweerde familiegraf.

Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.

Leave your comment

Choose an identity