Post a comment
Dries Lombaard en Mynhardt van Pletsen gesels na 'n lang afwesige tydjie oor die volgende dinge:
* nuwe ekerk website
* moontlike echurch uitbreidings
* afgelope toer na Los Angeles, Chicago en Duitsland
Gaan kyk na die nuwe BETA ekerk website hier: http://ekerkonline.googlepages.com
Tydsduur: 22:45
|