MyPodcast logo
member username: password:

Post a comment

Ep25 :: Geselssaam :: Christelle Combrink

Die ekerk podcast het nou amptelik 25 episodes, en is Seisoen 1 van die podcast nou amptelik iets van die verlede!!

As jy nog die heeltyd ingeskakel was - baie dankie vir jou ondersteuning! Ons beplan 'n paar nuwe dinge vir Seisoen 2, waaroor jy binnekort meer sal uitvind.

In hierdie episode gesels Mynhardt met Christelle Combrink oor musiek, die Here, en bediening in kleiner, plaaslike gemeenskappe.

Tydsverloop: [18:33.000]

1 Comments:

Eben said...

Slaan my dronk met 'n pienk veer. Hoekom noem julle dit 'n PODCAST? Op die net is die slentertaal mos POTGOOI vir 'n Afrikaanse Podcast. Ek nog nooit eens van julle gehoor nie, want meeste mense soek vir potgooie, nie podcasts nie!!!

(Ek sal die woord versprei)

Maar kyk asb. of julle dit nie kan verander nie... die ander ouens (potgooiers) gaan brom hieroor... eish!

9:45 PM

Leave your comment

Choose an identity